counter easy hit

Senin, 21 Januari 2019

Download An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements PDF Free

An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements PDF
By:Nicolaas Jacobus Van Woudenberg
Published on 2013 by


Geen besluit is geneem oor die aard van die regte, die tydstip van die toevalling en die waardasiemetode van die bedrag in die uitspraak in Brummeria Renaissance saak supra (2007:205), en as gevolg daarvan vorm dit deel van die navorsing. 'n Analise van die aard van die bedrag is gedoen en daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die bedrag inkomste van aard is. Die verskillende hofsake en kommentaar, insluitende SARS se IN 58, is ook analiseer om te bepaal watter waardasiemetode van die voordeel mees gepas sal wees in die toepassing van die Inkomstebelastingwet (58/1962). Tot hierdie mate is dit aanvaar dat daar drie moontlike waardasiemetodes van toepassing kan wees, naamlik die waardasie van die voordeel op die lening in 'n armslengte transaksie, die waardasie van die voordeel as die verkoop van 'n vruggebruik of die voordeel van die bedrag kan verteenwoordig word deur die markverwante huurinkomste in 'n armslengte transaksie. In bepaling van die waarde en die tydstip van die voordeel is die gevolgtrekking gemaak dat die mees gepaste waardasiemetode sal wees om rente op die sigwaarde van die lening te bereken deur 'n markverwantrentekoers te gebruik. Die voordeel sal dan erken word oor die tydperk van die lening deur die die rente jaarliks te bereken op die waarde van die lening. Die verskillende rekeningkundige moontlikhede is ondersoek om die metode te bepaal wat waardasie van die voordeel soos in Brummeria Renaissance saak supra (2007:205) die beste verteenwoordig. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die mees gepaste rekeningkundige standpunt IAS 32 is waarvolgens die voordeel op 'n jaarlikse basis bepaal word in verhouding met die lening as 'n finansi? le instrument. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die metode van die waardasie en erkenning van die voordeel vir rekeningkundige doeleindes regstreeks verband hou met die voorgestelde toevalling en tydstip daarvan vir belastingdoeleindes. Copyright.

This Book was ranked at 30 by Google Books for keyword Right to Die.

Book ID of An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements's Books is SH79twEACAAJ, Book which was written byNicolaas Jacobus Van Woudenberghave ETAG "7QR7ZFFDySM"

Book which was published by since 2013 have ISBNs, ISBN 13 Code is and ISBN 10 Code is

Reading Mode in Text Status is false and Reading Mode in Image Status is false

Book which have " Pages" is Printed at BOOK under Category

Book was written in af

eBook Version Availability Status at PDF is falseand in ePub is false

Book Preview


Download An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements PDF Free

Download An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements Books Free

Download An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements Free

Download An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements PDF

Download An Analysis of the Tax Deductions in Life Right Exchange Agreements Books

Tidak ada komentar:

Posting Komentar